Travel - Tips - Food - Observations

Thursday, 2 April 2015

Baby, ons gaan braai vanaand | ABSA KKNK

Baby, ons gaan braai vanaand | ABSA KKNK:



'via Blog this'









Met: Wicus van der Merwe, Radio Kalahari Orkes, DJ Ossewa, Francois Ferreira, Toks van der Linde en ander.
Vervaardiger: Johan Brooks
Skop vanjaar se Absa KKNK af met ’n lekker braai, musiek en kuier sowel as braaistories en -wenke deur sjef Francois Ferreira en Toks van der Linde. ’n Paar ander bekendes gaan ’n draai maak, maar julle sal moet wag en sien! As jy een is vir jol, moet jy sorg dat jy nie dié pret mis nie.
Ingesluit by Rivierbuurt-toegang // 140 min.
Venue: kykNET Musiekverhoog
Tye: 3 April: 18:00

0 comments :

Post a Comment

Thank you for taking the time to comment. Your opinion is important and of value and we appreciate the positive feedback! If you are "Negative Nancy" then please do us, and humanity, a favor and piss off.

Total Pageviews

Google+ Followers

Pages

Blog Archive

Popular Posts

Recent Comments

Rays Twitter feed

Ads

Web sites come and go and information is lost and therefore some pages are archived. @rayd123. Powered by Blogger.